Antiochus IV val vir die derde keer Egipte aan, maar word naby Alexandrië deur die Romeine onder C. Popilus Leanas teengehou. Hy word gedwing terug te keer naar Judea.[1]
Antiochus koel sy woede op die Jode. Hy val Jerusalem aan op 'n sjabat, rig 'n slagting aan onder die bevolking en verkoop die vrouens en kinders as slawe.[1]
Antiochus vaardig 'n edik uit dat al die Jode offers aan die Olimpiese Gode moet bring. Wie Jahweh dien kry die doodstraf.[1]
Antiochus plaas 'n beeld van Zeus in die Heilige der Heilige van die tempel.[1]
Koning Perseus van Masedonië word naby Pydna deur die Romeine veslaan. Masedonië word 'n Romeinse vasal.[2]
Na die Slag van Pydna verwelkom Atene die Romeinse generaal L. Aemilius Paullus[3]
↑ 1,01,11,21,3All the People in the Bible: An A-Z Guide to the Saints, Scoundrels, and Other Characters in Scripture. Richard R. Losch Wm. B. Eerdmans Publishing, 2008, ISBN 0-8028-2454-4, ISBN 978-0-8028-2454-7
↑Worthington, Ian. (2021). ""The Date of the Athenian-Roman foedus"". Klio. 103 (1): 90–96. doi:10.1515/klio-2020-0307.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)