in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
Seleukos I Nikator
Lysimachus van Trasië val Anatolië binne.[ 1]
Slag van Corupedium - Seleukos I Nikator verslaan Lysimachus en annekseer Trasië.[ 1]
Seleukos probeer ook Masedonië in te lyf, maar 'n seun van Ptolemeus, Keraunus, vermoor hom.[ 1]
Antiochus I volg sy pa op as heerser van die Seleukidiese Ryk [ 1]
Keraunus probeer self koning van Masedonië te word, maar deur 'n inval van Galliërs word hy gedood.[ 1]
Masedonië verval in chaos, wat so 'n tiental jare sal bly.[ 1]
Lysimachus van Trasië
Seleukos I Nikator - heerser van die Seleukidiese Ryk
Keraunus, seun van Ptolemeus I Soter .
↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Antiochus the Great , Michael Taylor , Pen and Sword, 2013, ISBN 1-84884-463-8 , ISBN 978-1-84884-463-6
↑ De Giorgi, Andrea U. (2024). =“Cosa, Orbetello, and the Genesis of a Colony.”; in: Roman Urbanism in Italy: Recent Discoveries and New Directions . Vol. 5. Oxbow Books. pp. 63–80. doi :10.2307/jj.9941113.8 .