28 Eskader SALM

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
28 Eskader SALM
C-130BZ bedryf deur 28 Eskader
C-130BZ bedryf deur 28 Eskader
Gestig 1 Junie 1943
Land Suid-Afrika
Weermagdeel Suid-Afrikaanse Lugmag
Spesialisasie Medium vervoer
Hoofkwartier Lugmagbasis Waterkloof

28 Eskader SALM is die medium-vervoereskader van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Die eskader gebruik die Lockheed C-130 Hercules vragvliegtuig en is op Lugmagbasis Waterkloof gehuisves.