69
Voorkoms
69 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 64 | 65 | 66 | 67 | 68 | ◄ 69 ► | 70 | 71 | 72 | 73 | 74 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:69 |
Kalenders | ||||||||||||||
Die Romeinse Ruk in 69 met aanduiding watter keiser watter gebied beheers het. | ||||||||||||||
|
Die jaar 69 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 69ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Vespasianus word die vierde Romeinse keiser in die Jaar van vier keisers en die eerste van die Flaviaanse dinastie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 15 Januarie – Servius Sulpicus Galba, Keiser van Rome (* 3 v.C.).
- 15 April – Otho, Romeinse keiser (* 28 April 32)
- 22 Desember – Vitellius, was vir kort keiser van die Romeinse Ryk in die jaar van vier keisers (* 15)