Gaan na inhoud

К (Cyrillies)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 19:54, 23 Julie 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Cyrilliese letter К
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

К (kleinletter: к) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die letter K/k in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /k/. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam kako (како) en het dit ’n syferwaarde van 20 gehad.