Gaan na inhoud

І (Cyrillies)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cyrilliese letter І
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

І (kleinletter: і) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Oekraïens, Belarussies en Kasaks gebruik word, en moenie met die letter I in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /i/.