Koppa (Cyrillies)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cyrilliese letter Ҁ
Cyrillic letter Koppa.png
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ IA  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Ҁ (kleinletter: ҁ) is ’n letter van die Ou Cyrilliese alfabet wat nie meer gebruik word nie. Dit is "koppa" genoem.

Die vorm en naam is afgelei van die Griekse letter koppa (Ϙ ϙ). Dit het nie ’n fonetiese waarde gehad nie en is slegs gebruik vir die syfer 90, nes in Grieks. Sy funksie as syfer is later vervang deur die Cyrilliese letter Ч.