Gaan na inhoud

IEEE

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 20:25, 9 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die IEEE is die Instituut vir Elektriese en Elektroniese Ingenieurs, 'n internasionale organisasie in die VSA gestasioneer, wat standaarde en protokolle ontwikkel vir honderde elektroniese en elektriese tegnologieë. Die organisasie gebruik 'n reeks nommers om te onderskei tussen die verskillende tegnologievertakkings (vergelykbaar met die Dewey klassifikasiestelsel in biblioteke).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]