Isaac Stern
Voorkoms
Isaac Stern (21 Julie 1920 – 22 September 2001) was 'n Amerikaanse violis.[1]
Toekennings
[wysig | wysig bron]- Sonning Toekenning (1982; Denemarke)
- Wolf Prys
- Kennedy Center Honors (1984)
- Grammy Toekenning vir Beste Instrumentale Solisuitvoering (met orkes) (1962, 1963, 1965, 1982)
- Grammy Toekenning vir Beste Kamermusiek Opvoering (1971, 1992)
- Nasionale Medalje van Kuns (1991)[2]
- Presidensiële Vryheidsmedalje (1992)[3]
- Polar Musiekprys (2000; (Swede)
- Commandeur de la Légion d'honneur (1990)
- Goue medalje van die Koninklike Filharmoniese Genootskap (1991)
- Carnegie Hall Midtown Manhattan, New York: hoof ouditorium vernoem na Isaac Stern in 1997.
- In 2012 was 'n straat in Tel Aviv vernoem na Stern.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Noam Ben Zeev (1 November 2012), "New Tel Aviv street to honor Isaac Stern." Haaretz Daily. Opgespoor op 6 Junie 2013.
- ↑ Lifetime Honors – National Medal of Arts - Geargiveer op 4 Maart 2010 by die Wayback Machine
- ↑ George Bush Presidential Library & Museum
- ↑ Noam Ben Zeev (1 November 2012), "New Tel Aviv street to honor Isaac Stern." Haaretz Daily. Opgespoor 6 Junie 2013