Gaan na inhoud

Massaoordrag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 09:27, 7 November 2019
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Massaoordrag is die vervoer van massa vanaf 'n hoë konsentrasie na 'n lae konsentrasie. Hierdie term word gewoonlik in ingenieurswese gebruik vir die beskrywing van fisiese prosesse wat molekulêre- en konveksietransport van atome en molekules in 'n fisiese stelsel betrek. Massaoordrag beslaan ook 'n groot deel van vloeimeganika en skeidingsprosesse.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]