Gaan na inhoud

Zaanstad

Koördinate: 52°28′00″N 4°46′00″O / 52.46667°N 4.76667°O / 52.46667; 4.76667
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 21:48, 8 Julie 2020 (Robot wysig: Koördinaatwys --> Koördinate)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Zaanstad
Munisipaliteit
Die Zaanrivier in Zaanstad
Die Zaanrivier in Zaanstad
Vlag van Zaanstad
Vlag
Wapen van Zaanstad
Wapen
Ligging van Zaanstad-munisipaliteit in Noord-Holland
Ligging van Zaanstad-munisipaliteit in Noord-Holland
Koördinate: 52°28′00″N 4°46′00″O / 52.46667°N 4.76667°O / 52.46667; 4.76667
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Holland
Regering
 • BurgemeesterJan Hamming (PvdA)
Oppervlak
 • Totaal83,04 km2 (32,06 vk. myl)
 • Land74,22 km2 (28,66 vk. myl)
 • Water8,82 km2 (3,41 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal148 339
 • Digtheid1 999/km2 (5 180/vk. myl)
Poskode
1500-1509, 1520-1525, 1540-1544, 1550-1567
Skakelkodes075
Webwerfwww.zaanstad.nl

Zaanstad is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Holland, geleë bo Amsterdam. Die munisipale gebied het sowat 148 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 83 km². Zaanstad is in 1974 saamgestel uit die munisipaliteite Assendelft, Koog aan de Zaan, Krommenie, Wormerveer, Westzaan, Zaandam en Zaandijk.

Naburige munisipaliteite

[wysig | wysig bron]
Heemskerk Purmerend
Velsen Oostzaan
Haarlem Amsterdam

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]