1348
Voorkoms
1348 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1343 | 1344 | 1345 | 1346 | 1347 | ◄ 1348 ► | 1349 | 1350 | 1351 | 1352 | 1353 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1348 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Swart Dood se uitbreiding | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1348 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 6 Junie – Pous Clemens VI koop Avignon van koningin Johanna I van Napels.
- 6 Julie – Pous Clemens VI publiseer 'n bul waarin hy aanvoer dat mense wat die Jode verantwoordelik hou vir die pesepidemie (die Swart Dood), na die duiwel luister.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 11 April – Andronikos IV Palaiologos, keiser van die Bisantynse Ryk († 1385)