Gaan na inhoud

Argeoloog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Rooiratel (besprekings | bydraes) op 02:12, 14 November 2021
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Argeoloë besig om te werk

'n Argeoloog is 'n deskundige op die gebied van argeologie, ook bekend as 'n oudheidkenner. Hulle bestudeer onder andere die oorblyfsels van vroeëre kulture.