USS Lexington (CV-16)
Voorkoms
USS Lexington (CV-16)
Vaartuig klas | Essex-class (short bow), Essex-klas vliegdekskepe |
---|---|
Gebruik | museum skip |
Amptelike naam | USS Lexington |
Konflik | Tweede Wêreldoorlog |
Vernoem na | Slag van Lexington en Concord |
Kontinent | Noord-Amerika |
Geleë in administratiewe eenheid | Corpus Christi |
Geografiese ligging | 27°48′51″N 97°23′23″W |
Land van oorsprong | Verenigde State |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vervaardiger | Fore River Shipyard |
Ligging van vervaardiging | Quincy |
Openingsdatum | 23 September 1942 |
Erfenisbenaming | National Historic Landmark, National Register of Historic Places listed place |
Straatadres | 2914 N. Shoreline Blvd. |
Vlagstaat | Verenigde State |
Teken nommer | CV-16 |
Die USS Lexington (CV/CVA/CVS/CVT/AVT-16), met die bynaam "The Blue Ghost", is een van 24 Essex-klas vliegdekskepe wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog vir die Amerikaanse Vloot gebou is. Dit sou aanvanklik Cabot geheet het, maar is hernoem terwyl dit nog onder konstruksie was. Dit is gedoen om die USS Lexington (CV-2) te herdenk wat net tevore gekelder is tydens die Slag van die Koraalsee. Dit is die vyfde skip van die Amerikaanse Vloot wat na die Slag van Lexington en Concord genoem is.
Sedert 1992 is die skip in Corpus Christi, Texas waar dit as 'n museum gebruik word.