A&W Restaurants

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
A&W Restaurants
All American Food Logo.svg
Cortland, New York (175588249).jpg
Tipe Privaatmaatskappy
Gestig 1923
Lodi, Kalifornië[1]
Hoofkantoor Lexington, Kentucky[2]
# Liggings1 200+
SleutelpersoneKevin Bazner (hoofuitvoerendebeampte)[3]
Gebied bedien16 lande en gebiede
IndustrieRestaurante
ProdukteHotdogs, wortelbier, kaasmengsels, hamburgers, hoender
MoedermaatskappyA Great American Brand, LLC
Webwerfawrestaurants.com

A&W Restaurants is 'n ketting van kitskosrestaurante wat bekend is vir sy wortelbier- en wortelbiervlotte. A & W was eintlik die eerste suksesvolle "franchise"-maatskappy: die konsessiesaak het omstreeks 1921 in Kalifornië begin. Die maatskappy se identiteit is geneem uit die eerste letters van die vanne van vennote Roy W. Allen en Frank Wright.

Die spyskaart van hierdie restaurant sluit in, maar is nie beperk tot hamburgers, slaptjips en warmbrakke (hotdogs). Die restaurant het baie takke dwarsoor die wêreld sowel as in die Verenigde State.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Deck, Cecilia (19 November 1989). "Fast-food Pioneer A&w Survives To Map Comeback". Chicago Tribune. Tribune Publishing. Knight-Ridder Newspapers. Besoek op 9 September 2016.
  2. (en) Sloan, Scott (9 Desember 2011). "A&W returning headquarters to Lexington". Lexington Herald-Leader. Besoek op 20 Julie 2012.
  3. (en) A&W Restaurants, Inc. (1 Julie 2014). "A&W Restaurants Celebrates National Root Beer Float Day On August 6th By... -- LEXINGTON, Ky., July 1, 2014 /PRNewswire/ --". prnewswire.com.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]