Gaan na inhoud

Aalwynpoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Aalwynpoort is 'n spoorweghalte in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, tussen Kommadagga en Saltaire, 22 km noorwes van Alicedale en op die roete na Cookhouse. Die naam verwys na Aloe africana, die sogenaamde uitenhaagaalwyne, wat hier in 'n kloof groei.

Bron[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

33°08′40″S 25°55′03″E / 33.14444°S 25.91750°O / -33.14444; 25.91750