Aart Staartjes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Aart Staartjes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Staartjes in 1967

Geboorte (1938-03-01)1 Maart 1938
Nieuwendam, Nederland
Nasionaliteit Nederlands
Sterfte 12 Januarie 2020 (op 81)
Groningen, Nederland
Aktiewe jare 1961-2006?
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aart Staartjes (1 Maart 1938 - 12 Januarie 2020) was 'n Nederlandse akteur, regisseur, televisieaanbieder en dokumentêrmaker. Hy is gebore in Nieuwendam, Amsterdam. Hy is veral bekend vir sy rol as Meneer Aart op Sesamstraat, die Nederlandse medeproduksie van Sesame Street. Staartjes het ook die jaarlikse aankoms van Sinterklaas in Nederland aangebied.

Staartjes is op 10 Januarie 2020 beseer in 'n motorongeluk. Twee dae later is hy aan sy beserings in Groningen oorlede. Hy was 81 jaar oud.[1]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Tv-maker en Sesamstraat-icoon Aart Staartjes na ongeluk overleden" (in Nederlands). NOS. 12 January 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
  2. "Full Cast and Crew". Oorlogswinter (1975 TV-reeks). 1975.
  3. "Oorlogswinter". episodate.com. Besoek op Augustus 9, 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]