Abdul Hamid
Voorkoms
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Abdul Hamid (gebore 1 Januarie 1944) is 'n Bangladesjse politikus wat tans dien as die president van Bangladesj. Hy is in April 2013 tot sy eerste termyn verkies,[1] en herverkies tot sy huidige tweede termyn in 2018.[2] Voorheen het hy gedien as speaker van die Nasionale Parlement vanaf Januarie 2009 tot April 2013. Hy was die waarnemende president na die Zillur Rahman se dood in Maart 2013, en hy is op 22 April 2013 as president verkies.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Hamid elected president". The Daily Star. 22 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2013. Besoek op 28 Oktober 2018.
- ↑ "Hamid elected president for second term". The Daily Star. 7 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Julie 2019. Besoek op 28 Oktober 2018.
- ↑ "The Embassy of the People's Republic of Bangladesh Copenhagen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Junie 2022. Besoek op 23 Maart 2022.