Abel Erasmuspas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Abel Erasmuspas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Uitsig op die pas, vanaf die Strijdomtonnel

Ligging van Abel Erasmuspas op 'n kaart (Limpopo)
Abel Erasmuspas
Abel Erasmuspas
Koördinate: 24°26′49″S 30°36′43″O / 24.44694°S 30.61194°O / -24.44694; 30.61194Koördinate: 24°26′49″S 30°36′43″O / 24.44694°S 30.61194°O / -24.44694; 30.61194
Ligging Tussen Hoedspruit en Ohrigstad
Lengte 11 km
Oppervlak Teer
Begin in 'n Wapad sedert laat 19de eeu
Voltooi in 1959 (JG Strijdomtonnel)
In Drakensberg
Pad R36

Die Abel Erasmuspas is 'n bergpas in die noordoostelike Drakensberg van Suid-Afrika. Die pas is 11 km lank en geleë tussen Hoedspruit en Ohrigstad.

Dis genoem na 'n bekende boer en staatsamptenaar in die dae van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Vanaf Ohrigstad daal die R36-hoofpad na die Laeveld en volg 'n ou Voortrekkerpad. Die pas sluit die JG Strijdomtonnel in, genoem na gewese Eerste Minister van Suid-Afrika adv. J.G. Strijdom. Die tonnel is in 1959 voltooi en is 134 m lank.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • Raper, P.E., Dictionary of South African Place Names, Lowry Publishers, Johannesburg, 1987.