Aberdeen, Skotland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Hierdie artikel handel oor die stad in Skotland. Vir ander gebruike, sien Aberdeen (dubbelsinnig).

Aberdeen
Aiberdeen
Obar Dheathain
Aberdeen from Torry - geograph.org.uk - 1454885.jpg

Kaart Wapen
ScotlandAberdeen.png
Aberdeen coat-of-arms.png
Vlag
Flag of Aberdeen.svg
 Staat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land Vlag van Skotland Skotland
 Koördinate 57°15′26″N 02°11′00″W
 Stigting 1179
 Oppervlakte:  
 - Totaal 186 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 220 420
 - Bevolkingsdigtheid 1 187/vk km
 Tydsone GMT / UTC +0
 - Somertyd BST / UTC +1
 Burgemeester
 Amptelike webwerf www.aberdeencity.gov.uk

Aberdeen (Skots: Aiberdeen, Skots-Gaelies: Obar Dheathain) is 'n stad aan die ooskus van Skotland, Verenigde Koninkryk. Die stad het veral begin ontwikkel toe Aberdeen van koning David I van Skotland (1124–53) die status van Royal Burgh verkry het. Het drie katedrale, waarvan die oudste, St. Machar's, dagteken uit die 14de eeu. Die stad het twee universiteite. Die Universiteit van Aberdeen is in 1495 gestig en die Robert Gordon University het in 1992 die status van universiteit verkry. Dit is ook 'n visseryhawe en het in die jare 70 en 80 gefloreer as hoofkwartier en vervoersentrum van die oliebedryf in die Noordsee. Bevolking van sowat 220 000.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: