Adrian Grenier
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adrian Grenier | |
Geboorte | 10 Julie 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adrian Grenier (gebore 10 Julie 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Drive Me Crazy (1999), The Devil Wears Prada (2006), en Entourage (2015), en in die televisiereeks Entourage (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: The Adventures of Sebastian Cole
- 1998: Fishes Outta Water
- 1999: Drive Me Crazy
- 2000: Cecil B. DeMented
- 2001: Harvard Man
- 2002: Shot in the Dark
- 2003: Bringing Rain
- 2005: A Perfect Fit
- 2006: The Devil Wears Prada
- 2008: Courting Condi
- 2010: Teenage Paparazzo
- 2010: Don't Quit Your Daydream
- 2011: True Bromance
- 2013: Goodbye World
- 2015: Entourage
- 2015: Unity
- 2015: Sex, Death and Bowling
- 2016: Marauders
- 2016: Trash Fire
- 2017: Arsenal
- 2018: Finding 52
- 2018: Affairs of State
- Stage Mother
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Entourage
- 2005: California Entertainment Weekly
- 2008: Alter Eco
- 2011: Extra Virgin
- 2011: Vietnam in HD
- 2011: The IMDb Studio
- 2014: Big Vision Creatives Powered by ABC News
- 2015: World Animal News
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Entourage Uncovered
- 2017: Love at First Glance
- 2017: Dope State
Video's
[wysig | wysig bron]- 1999: Britney Spears: (You Drive Me) Crazy
- 2008: Stars of the 2008 Vail Film Festival
- 2011: Water Pressures