Afstand
Voorkoms
Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.
Afstand word tipies gemeet in:
- SI-eenhede: meter en al die vorme van meter, bv kilometer, sentimeter, millimeter, ens.
- Britse eenhede: Myl, voet, duim.
Omskakelings
[wysig | wysig bron]- 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m = 0.001 km
- 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm
- 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm
- 1 myl = 1600 m = 1.6 km
- 1 seemyl = 1852 m = 1.852 km
Afstand vs verplasing
[wysig | wysig bron]Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.
Berekeninge
[wysig | wysig bron]Kyk ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir afstand.