Gaan na inhoud

Ahmed Aboutaleb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ahmed Aboutaleb
أحمد أبو طالب
ⴰⵃⵎⴻⴷ ⴰⴱⵓⵟⴰⵍⴻⴱ
Ahmed Aboutaleb

Ampstermyn
5 Januarie 2009 – 1 oktober 2024
Voorafgegaan deur Ivo Opstelten
Opgevolg deur Carola Schouten

Adjunk-minister vir sosiale sake en arbeid
Ampstermyn
22 Februarie 2007 – 12 Desember 2008
Voorafgegaan deur Henk van Hoof
Opgevolg deur Jetta Klijnsma

Adjunk-burgemeester van Amsterdam
Ampstermyn
Januarie 2004 – 22 Februarie 2007
Voorafgegaan deur Rob Oudkerk
Opgevolg deur Hennah Buyne

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Augustus 1961 (1961-08-29) (63 jaar oud)
Beni Sidel, Marokko
Politieke party PvdA
Kind(ers) 4
Religie Soenni Islam

Ahmed Aboutaleb, Arabies: أحمد أبو طالب , Berbers: ⴰⵃⵎⴻⴷ ⴰⴱⵓⵟⴰⵍⴻⴱ , (gebore op 29 Augustus 1961 in Beni Sidel) is 'n Nederlandse politikus van Marokkaanse afkoms wat aan die PvdA behoort.

Van 2009 tot 2024 was hy die burgemeester van Rotterdam gewees.

Aboutaleb het in 1976 na Nederland geëmigreer. Hy het in telekommunikasie studeer, as 'n joernalis en beampte gewerk en was 'n direkteur van Forum, 'n organisasie vir multikulturele vraagstukke.

Van 2004 tot 2007 was hy die adjunk-burgemeester van Amsterdam en van 2007 tot 2008 adjunk-minister vir sosiale sake en arbeid in die Balkenende IV-kabinet.

Ahmed Aboutaleb is 'n Moslem. Hy is getroud en het vier kinders.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]


Voorafgegaan deur
Ivo Opstelten
Burgemeester van Rotterdam
2009 - 2024
Opgevolg deur
Carola Schouten