Air Madagascar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Air Madagascar
IATA
MD
ICAO
MDG
Roepsein
AIR MADAGASCAR
Gestig 1962
Hoofspil Ivato Internasionale Lughawe
Lojaliteitsprogram Namako
Vlootgrootte 9
Hoofkantoor Antananarivo, Madagaskar
Sleutelpersone Heriniaina Razafimahefa (Voorsitter)
Webtuiste www.airmadagascar.com
Boeing 737-300 van Air Madagascar
ATR 72-500 van Air Madagascar

Société Nationale Malgache de Transports Aériens, Société Anonyme,[1] wat as Air Madagascar sake bedryf, is 'n lugredery gebaseer in Antananarivo, Madagaskar.[1][2][3] Dit is die nasionale lugredery van Madagaskar wat dienste bedryf na Europa, Asië en naburige Afrika- en Indiese Oseaaneilandbestemmings. Dit bedien ook 'n uitgebreide plaaslike netwerk. Die belangrikste basis is Ivato Internasionale Lughawe, Antananarivo.[4]

Die lugredery is in 1947 gestig om vlugte van "Transports Aériens Intercontinentaux" en Air France te voed, en ná Madagaskar se onafhanklikheid word dit die nasionale lugredery. Aanvanklik bedryf dit slegs dienste op binnelandse roetes, maar met die lugredery se uitbreidings in die laat 1960's en 1970's is begin om internasionale vlugte na bestemmings soos Frankryk en Suid-Afrika te onderneem.

In meer onlangse jare ondergaan die lugredery 'n reeks mislukte privatiserings. Die pogings is sedertdien gestaak en die lugredery is nou in meerderheidsbesit van die regering van Madagaskar.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "REGLEMENT GRAND TIRAGE AU SORT AIR MADAGASCAR." Air Madagascar. URL besoek op 3 Februarie 2011.
  2. "Your Advantages." Air Madagascar. Besoek op 21 Junie 2010.
  3. "Home." Air Madagascar. Besoek op 21 Junie 2010.
  4. "Flight International" 27 Maart 2007
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.