Air Seychelles

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Air Seychelles
200px
IATA ICAO Roepsein
HM SEY SEYCHELLES
Gestig1977
HoofspilleSeychelle Int. Lughawe
LojaliteitsprogramEtihad Guest
Vlootgrootte7
Bestemmings4
HouermaatskappyRegering van die Seychelle (60%)
HoofkantoorSeychelle Int. Lughawe
Mahé, Seychelle
SleutelpersoneManoj Papa (HUB),[1] Shelley Cole (HFB)[2]
James Michel (President), France-Albert René (Stigter)
OmsetGreen Arrow Up Darker.svg VS$ 106,9 miljoen (2014)[3]
WinsGreen Arrow Up Darker.svg VS$ 3,2 miljoen (2013)[3]
Werknemers650 (2014)[3]
Webwerfwww.airseychelles.com

Air Seychelles is die nasionale lugredery van die Seychelle, met sy hoofkantoor op die eiendom van die Seychelle Internasionale Lughawe op die eiland Mahé.[4] Dit bedryf inter-eiland dienste en internasionale vlugte. Die belangrikste basis is die Seychelle Internasionale Lughawe. Die lugredery word tans 40% besit deur Etihad Airways.

Air Seychelles is tans een van slegs twee Afrikarederye wat as 'n gesogte 4-ster lugredery deur Skytrax geklassifiseer word.[5]

'n Air Seychelles Airbus A330-200 op Aboe Dhabi Internasionale Lughawe

Vloot[wysig | wysig bron]

Die vloot van Air Seychelles vir internasionale bestemmings bestaan in Desember 2013 uit:

  • 2 Airbus A330-200
  • Verder bedryf hul ook 5 DHC-6 Series 300/400 Twin Otter tussen die eilande.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://www.newswit.com/.life/2014-01-29/59b175584783d60325b6a2732f12abd9/
  2. (en) Cathy Buyck. "Air Seychelles appoints former Etihad exec as CEO". Air Transport World. Besoek op 2 Februarie 2012.
  3. 3,0 3,1 3,2 "Press release - Air Seychelles posts third consecutive year of net profitability". 12 March 2015. Besoek op 17 Mei 2015.
  4. "Air Seychelles: Offices & GSAs head Office". Besoek op 29 Januarie 2011.
  5. "4 Star Airline Rating". Skytrax. Besoek op 19 Maart 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.