Ajax Kaapstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ajax Kaapstad
Volle naam Ajax Cape Town Football Club
Stigting 10 Oktober 1947
Tuisveld Kaapstad-stadion, Kaapstad
Kapasiteit 69 070
Voorsitter George Comitis
Afrigter Vlag van Turkye Muhsin Ertuğral
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Ajax Kaapstad (Engels: Ajax Cape Town) is 'n Suid-Afrikaaanse sokkerklub wat in Parow, Kaapstad geleë is. Hulle speel in die Premier Sokkerliga, die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika. Ajax Kaapstad speel hulle tuiswedstryde in die Kaapstad-stadion, wat 'n kapasiteit van 69 070 toeskouers het.