Alberto Gilardino

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alberto Gilardino
Alberto Gilardino.jpg
Gilardino in 2010
Persoonlike inligting
GeboortenaamAlberto Gilardino[1]
Gebore5 Julie 1982 (1982-07-05) (37 jaar oud)
GeboorteplekBiella, Italië
Lengte1,84 m
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubFiorentina
(lening vanaf Guangzhou Evergrande)
Nommer9
Jeugloopbaan
Piacenza
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1999–2000Piacenza17(3)
2000–2002Verona39(5)
2002–2005Parma96(50)
2005–2008Milan94(36)
2008–2012Fiorentina118(48)
2012–2014Genoa50(19)
2012–2013Bologna (leen)36(13)
2014–Guangzhou Evergrande14(5)
2015–Fiorentina (leen)10(2)
Nasionale span
2000–2004Italië O2130(19)
2004–2013Italië57(19)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 3 Mei 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 11 Oktober 2013

Alberto Gilardino (gebore 5 Julie 1982 in Biella) is 'n Italiaanse wêreldbeker-bekroonde sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Liga A-klub AC Fiorentina en die Italiaanse nasionale sokkerspan speel.

Gilardino begin sy loopbaan by Piacenza en speel sy eerste wedstryd in Liga A in die 1999-2000 seisoen.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Seisoen Klub Wedstryde Doelpunte Kompetisie
1999/00 Vlag van Italië Piacenza Calcio 17 3 Liga A
2000/01 Vlag van Italië Hellas Verona 23 3 Liga B
2001/02 Vlag van Italië Hellas Verona 18 2 Liga B
2002/03 Vlag van Italië Parma FC 24 4 Liga A
2003/04 Vlag van Italië Parma FC 34 23 Liga A
2004/05 Vlag van Italië Parma FC 38 23 Liga A
2005/06 Vlag van Italië AC Milan 34 17 Liga A
2006/07 Vlag van Italië AC Milan 30 12 Liga A
2007/08 Vlag van Italië AC Milan 30 7 Liga A
2008/09 Vlag van Italië Fiorentina 35 19 Liga A
2009/10 Vlag van Italië Fiorentina 36 15 Liga A
Totaal: 320 129

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "FIFA World Cup South Africa 2010 – List of Players" (PDF). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). Besoek op 5 Junie 2013.