AC Milan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
AC Milan
Stadio San Siro.jpg
Volle naam Associazione Calcio Milan
(Sokkerklub Milan)
Stigting 16 Desember 1899
Tuisveld San Siro,
Milaan
Kapasiteit 80 000
Voorsitter Vlag van Italië Silvio Berlusconi
Afrigter Vlag van Italië Massimiliano Allegri
Liga Serie A
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

AC Milan is 'n Italiaanse sokkerspan in die stad Milaan, wat in die Serie A (die hoogste Italiaanse sokkerliga) uitdraf. AC Milan is een van die bekendste sokkerspanne in die wêreld en het reeds baie pryse gewen (soos sewe keer die Champions League en 18 keer die nasionale titel). AC Milan deel sy tuisveld (die San Siro met 'n kapasiteit van 80 000 toeskouers) met hulle ewige teenstander Internazionale ('n klub wat in 1908 van hulle afgestig is). Die derby tussen beide spanne staan bekend as die Derby della Madonnina (na die beskermheilige van die stad Milaan).

Erelys[wysig]

  • Kampioen Italië (18)
1901, 1906, 1907, 1950–51, 1954–55, 1956–57, 1958–59, 1961–62, 1967–68, 1978–79, 1987–88, 1991–92, 1992–93, 1993–94, 1995–96, 1998–99, 2003–04, 2010–11
(naaswenner (16): 1902, 1910–11, 1911–12, 1947–48, 1949–50, 1951–52, 1955–56, 1960–61, 1964–65, 1968–69, 1970–71, 1971–72, 1972–73, 1989–90, 1990–91, 2004–05)
  • Coppa Italia (5)
1967, 1972, 1973, 1977, 2003
(naaswenner (7): 1942, 1968, 1971, 1975, 1985, 1990, 1998)
  • Supercoppa Italiana (6)
1988, 1992, 1993, 1994, 2004, 2011
(naaswenner (3): 1996, 1999, 2003)
  • Champions League (7)
1963, 1969, 1989, 1990, 1994, 2003, 2007
(naaswenner (4): 1958, 1993, 1995, 2005)
  • Europese Bekerwenner-beker (2)
1968, 1973
(naaswenner (1): 1974)
  • Europese Supercup (5)
1989, 1990, 1994, 2003, 2007
(naaswenner (2): 1973, 1993)
  • Wêreldbeker vir klubs (4)
1969, 1989, 1990, 2007
(naaswenner (4): 1963, 1993, 1994, 2003)

Bekende sokkerspelers en afrigters[wysig]

Spelers[wysig]

Afrigters[wysig]