Alcalá de Henares
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Madrid |
Koördinate | 40°29′N 03°22′O / 40.483°N 3.367°O |
Gestig op | 1ste eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 87,72 vk km |
Hoogte bo seevlak | 588 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 203 686 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 322 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Javier Rodríguez Palacios |
Amptelike webwerf | ayto-alcaladehenares.es |
Alcalá de Henares is 'n stad in Spanje, naby Madrid, en het 'n bevolking van sowat 204 000 in 2011 gehad. Die stad lê ongeveer 35 km weg van die sentrum van Madrid en word ook beskou as een van Madrid se voorstede, alhoewel dit sy eie onafhanklike sentrum en stadslewe het. Die geskiedkundige binnestad en die Universiteit van Alcalá de Henares is in 1998 deur UNESCO as wêrelderfenisgebiede gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alcalá de Henares.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy