Alpha Doradus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alpha Doradus
Emoji u2b55.svg
Die ligging van Alpha Doradus (in die rooi sirkel).
Die ligging van Alpha Doradus (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Swaardvis
Spektraaltipe A: A0IIIp[1]
B: B9IV[1]
Soort Dubbelster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming A: 04h 33m 59.778s
B: 04h 33m 59.782s
Deklinasie A: -55° 02′ 41.91″[2]
B: -55° 02′ 42.39″[3]
Skynmagnitude (m) A: 3,27[1]
B: 4,3[1]
B-V-kleurindeks  -0,10[1]
U-B-kleurindeks  -0,35[1]
Besonderhede
Massa (M) A: 3,33 ± 0,10[4]
B: 2,7[5]
Radius (R) A: 3,5 ± 0,3[4]
B: 1,9[5]
Ligsterkte (L) A: 195[4]
B: 70[5]
Temperatuur (K) A: 11 588[4]
B: 12 200[5]
Afstand (ligjaar) A: 169 ± 3
Eienskappe
Veranderlikheid A: Alpha² Canum Venaticorum[6]
Veelvoudigheid Dubbelster
Ander name
B 2092, CCDM J04340-5503AB, CD−55 916, CPD−55 663, FK5 171, GC 5600, HD 29305, HIP 21281, HR 1465, IDS 04318-5515 AB, PPM 333592, SAO 233564, WDS 04340-5503AB
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Alpha Doradus (afgekort as α Dor) is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Swaardvis (Dorado). Dit is sowat 169 ligjare van die Son af.[7]

α Dor is ’n dubbelster[5] met ’n gesamentlike skynbare magnitude wat wissel tussen 3,26 en 3,30.[6] Dit is dus een van die helderste sterre, en die helderste ligpunt in dié sterrebeeld.[8] Die stelsel bestaan uit ’n B-tipe subreus wat met ’n periode van 12 jaar in ’n eksentrieke wentelbaan om ’n A-tipe reusester wentel.[1][9] Die skeiding tussen die sterre wissel van 2 tot 17,5 AE. Die primêre ster, α Doradus A, is ’n chemies buitengewone ster met ’n oorvloed silikon in sy atmosfeer.[4]

Alpha Doradus het ’n optiese metgesel, CCDM J04340-5503C, sowat 77 boogsekondes van hom af. Daar is geen fisieke verband tussen dié ster en die dubbelster nie.[1][10]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 HR 1465, databasis, The Bright Star Catalogue, 5de hersiene uitg., D. Hoffleit en W. H. Warren jr., Centre de Données astronomiques de Strasbourg ID V/50. Besoek op 3 September 2008.
  2. HIP 21281, record for component 1, Hipparcos catalogue; Centre de Données astronomiques de Strasbourg ID I/239.
  3. HIP 21281, record for component 2, Hipparcos; Centre de Données astronomiques de Strasbourg ID I/239.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 North, P. (Junie 1998), "Do SI stars undergo any rotational braking?", Astronomy and Astrophysics 334: 181–187, Bibcode1998A&A...334..181N 
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Kaler, James B., Alpha Dor, http://stars.astro.illinois.edu/sow/alphador.html, besoek op 2012-03-04 
  6. 6,0 6,1 alf Dor, database entry, The combined table of GCVS Vols I-III and NL 67-78 with improved coordinates, General Catalogue of Variable Stars, Sternberg Astronomical Institute, Moskou, Rusland. Besoek op 3 September 2008.
  7. van Leeuwen, F. (November 2007). “Validation of the new Hipparcos reduction”. Astronomy and Astrophysics 474 (2): 653–664. doi:10.1051/0004-6361:20078357.
  8. Heintz, W. D. (April 1984), "Note on the orbit of alpha Doradus", The Observatory 104: 88–89, Bibcode1984Obs...104...88H 
  9. "Entry 04340-5503", Sixth Catalog of Orbits of Visual Binary Stars (United States Naval Observatory), http://ad.usno.navy.mil/wds/orb6/orb6orbits.txt, besoek op 2008-09-03 
  10. "Entry 04340-5503, discoverer code HJ3668, components AB-C", The Washington Double Star Catalog ([United States Naval Observatory), archived from the original on 2008-04-12, https://web.archive.org/web/20080412091309/http://ad.usno.navy.mil/wds/wdsnewframe1.html, besoek op 2008-09-03 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]