alt-J

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

alt-J
Alt-j-35.jpg
Die groep in 2013.
OorsprongLeeds, Engeland, Verenigde Koninkryk
Genre(s)indie-rock
Aktiewe jare2007 — hede
EtiketteLoud And Quiet, Infectious, Atlantic
LedeJoe Newman, Thom Green, Gus Unger-Hamilton
Gewese ledeGwil Sainsbury
Portal.svg Musiekportaal

alt-J (ook bekend as ) is 'n Engelse indie rock-groep wat in 2007 gestig is. Die groep bestaan uit Joe Newman (voorsang, kitaar), Thom Green (klawerbord, agtergrondsang) en Gus Unger-Hamilton (tromme). Gwil Sainsbury is 'n gewese lid en het in Januarie 2014 die groep verlaat.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Albums[wysig | wysig bron]

  • 2012 - "An Awesome Wave"
  • 2014 - "This Is All Yours"

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]