Jy Is...

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Jy Is...
van Juanita du Plessis
Vrygestel1 Julie 2003
GenreAfrikaans
Speeltyd60:00
EtiketMaroela Musiek Juanita Records
ProdusentJuanita du Plessis
Juanita du Plessis-chronologie
Dis Waar Ek Wil Wees Jy Is... Altyd Daar

Jy Is... is Juanita du Plessis se vierde album. Die album is op 1 Julie 2003 vrygestel en behaal 3x platinumstatus met meer as 120 000 eenhede verkoop. Weereens lewer Juanita 'n wegholtreffer op met 'Lepellê'.

Snitlys[wysig | wysig bron]

Jy Is...
Nr.TitelSkrywer(s)Speeltyd
1."Jy Is..."Juanita du Plessis3:44
2."Lepellê"Juanita du Plessis2:52
3."In My Hart"Juanita du Plessis3:34
4."You Can Have Him"Cook3:36
5."Bulle Bo!"Juanita du Plessis2:44
6."Save Me"Fletcher/Flett3:50
7."Hey"Juanita du Plessis3:02
8."Afrikaanse Keurspel" (* Hoeka Toeka
  • Blommetjie Gedenk Aan My
  • Klein Bietjie Wyn
  • Suidweslied)
* A Goosen
  • A Goosen
  • A Goosen
  • Juanita du Plessis
  • 4:17
    9."Bosveld"A Swiegers2:59
    10."Back Home Again"Denver/Holdridge4:50
    11."Dum Dum"Juanita du Plessis2:39
    12."Sien Jou Weer"Unknown3:57
    13."Dis Nou Te Laat"Juanita du Plessis4:16
    14."Baby Blue"J. Bouwers4:03
    15."Alles Wat 'n Kind Wil Hê"Juanita du Plessis4:58
    16."Engelse Keurspel" (* I'm Alive
  • Escape
  • Heaven
  • I Drove All Night
  • Day-O
  • I'm Alive)
  • * K Lundin/A Carlsson
  • E Iglesias
  • B Adams/J Vallance
  • B Steinberg/T Kelly
  • H Bellafonte/Attaway
  • K Lundin/A Carlsson
  • 5:19
    17."Lepellê" (Remix)Juanita du Plessis3:13
    Totale speeltyd:64:34