Alycia Debnam-Carey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alycia Debnam-Carey
Geboorte 20 Julie 1993 (1993-07-20) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Australiër
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alycia Debnam-Carey (gebore 20 Julie 1993) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil's Hand (2014), Into the Storm (2014), en Friend Request (2016), en in die televisiereeks Fear the Walking Dead (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Martha's New Coat
  • 2014: The Devil's Hand
  • 2014: Into the Storm
  • 2016: Friend Request
  • 2018: A Violent Separation
  • 2018: Liked

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Resistance
  • 2011: Talking Dead
  • 2013: Next Stop Hollywood
  • 2015: Fear the Walking Dead
  • 2016: IMDb at San Diego Comic-Con

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: Galyntine
  • 2016: Friends Forever: Making Friend Request

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]