Amanda Brugel
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amanda Brugel | |
Geboorte | 24 Maart 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amanda Brugel (gebore 24 Maart 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Room (2015) en Suicide Squad (2016), en in die televisiereekse Eyewitness (2016) en The Handmaid's Tale (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Room
- 2016: Suicide Squad
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Life Unjarred
- 2013: Seed
- 2014: Seed: Webisodes
- 2016: Eyewitness
- 2016: Kim's Convenience
- 2016: You Got Trumped: The First 100 Days
- 2017: The Handmaid's Tale
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Beautiful Girl
- 2007: Untitled David Kohan/Max Mutchnick TV Project
- 2017: Sometimes the Good Kill