Amerikaanse presidentsverkiesing 2016

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amerikaanse presidentsverkiesing 2016
8 November 2016
Donald Trump Arizona 2016.jpg Hillary Clinton by Gage Skidmore 2.jpg
Kandidaat Donald Trump Hillary Clinton
Party Republikeinse Party Demokratiese Party
Deelstaat New York New York
Adjunkpresidents-
kandidaat
Mike Pence Tim Kaine
Kieskollegestemme 304 227
Deelstate 30 + ME 2 [1] 20 + D.C.
Stemme 62.985.106 65.853.625
Persentasie 46,1 48,2
ElectoralCollege2016.svg

Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate.

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2016 (Engels: United States presidential election, 2016) is op 8 November 2016 gehou om te bepaal wie Barack Obama as die 45ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens Amendement XXII van die Grondwet van die Verenigde State kon Obama nie vir 'n derde termyn verkies word nie. Donald Trump van die Republikeinse Party verslaan die Demokratiese Hillary Clinton in die verkiesing en word so dié land se eerste sakeman as president. Hy sal op 20 Januarie 2017 in die amp beëdig word.

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Afgevaardigdes en die Senaat.

Kandidate[wysig | wysig bron]

Hoofkandidate was:

Andere kandidate was:

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Die Tweede Kongressionele Distrik van Maine.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]