Aminoglikosied
Voorkoms
'n Aminoglikosied is 'n molekuul of 'n gedeelte van 'n molekuul bestaande uit 'n amino-gemodifiseerde glikosied.
Verskeie aminoglikosiede fungeer as antibiotika wat effektief blyk te wees teen sekere soorte bakterieë. Onder andere bestaan daar amikasien, arbekasien, gentamisien, kanamisien, neomisien, netilmisien, paromomisien, rodostreptomisien,[1] streptomisien, tobramisien en apramisien.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Massachusetts Institute of Technology (26 Februarie 2008). "Bacterial 'battle for survival' leads to new antibiotic". Persberig. Archived from the original on 26 Oktober 2012. https://web.archive.org/web/20121026075119/http://web.mit.edu/newsoffice/2008/antibiotics-0226.html. Besoek op 1 Desember 2010.
- ↑ Ryden, R (1977). "BJ". J Antimicrob Chemother. 3 (6): 609–613. doi:10.1093/jac/3.6.609. PMID 340441.
{{cite journal}}
: Onbekende parameter|coauthors=
geïgnoreer (hulp)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |