Ammosaurus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ammosaure
Tydperk: Vroeë tot middel Jura
Illustrasie van die voetbene
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Sauropsida
Superorde: Dinosauria
Orde: Saurischia
Suborde: Sauropodomorpha
Infraorde: Sauropoda
Familie: Anchisauridae
Genus: Ammosaurus
Spesie: A. major
Marsh, 1889
Binomiale naam
Ammosaurus major
Marsh, 1891

Ammosaurus ("sandakkedis") is ’n genus dinosourusse van Noord-Amerika uit die Vroeë en Middel-Jura-periode. Dit was 4 m lank en dus kort in vergelyking met ander lede van die suborde Sauropodomorpha, wat van die grootste diere insluit wat nog op aarde voorgekom het.

Die verwantskap tussen die ammosourus en ander dinosourusse is hoogs onseker. Dit is baie na verwant aan Anchisaurus, en kan selfs ’n sinoniem daarvoor wees.