Anders Fogh Rasmussen
Voorkoms
Anders Fogh Rasmussen | |
12de sekretaris-generaal van NAVO
| |
Ampstermyn 1 Augustus 2009 – 1 Oktober 2014 | |
Voorafgegaan deur | Jaap de Hoop Scheffer |
---|---|
Opgevolg deur | Jens Stoltenberg |
24ste eerste minister van Denemarke
| |
Ampstermyn 27 November 2001 – 5 April 2009 | |
Vise | Bendt Bendtsen Lene Espersen |
Voorafgegaan deur | Poul Nyrup Rasmussen |
Opgevolg deur | Lars Løkke Rasmussen |
Minister van Ekonomiese Sake
| |
Ampstermyn 18 Desember 1990 – 19 November 1992 | |
Vise | Poul Schlüter |
Voorafgegaan deur | Niels Helveg Petersen |
Opgevolg deur | Thor Pedersen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Januarie 1953 Ginnerup, Denemarke |
Politieke party | Venstre |
Eggenoot/-note | Anne-Mette Rasmussen (1978–hede) |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Universiteit Aarhus |
Anders Fogh Rasmussen (Deense uitspraak: [ɑnɐs ˈfɔwˀ ˈʁɑsmusn̩] ( ); gebore 26 Januarie 1953) is 'n Deense politikus. Hy was die 24ste eerste minister van Denemarke van November 2001 tot April 2009 en die 12de sekretaris-generaal van NAVO van Augustus 2009 tot Oktober 2014.[1][2] Hy is tans die HUB van politieke adviseerder Rasmussen Global[3] en 'n senior adviseerder by The Boston Consulting Group se buro in Kopenhagen.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Fogh bliver ny Nato-chef" (in Deens). Politiken. 4 April 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2013. Besoek op 4 April 2009.
- ↑ "Anders Fogh Rasmussen" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019.
- ↑ "The firm - Rasmussen Global" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 23 April 2018.
- ↑ "The Copenhagen Post - Danish News in English". cphpost.dk (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 23 April 2018.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Isi Foighel |
Minister van Belasting 1987–1992 |
Opgevolg deur Peter Brixtofte |
Voorafgegaan deur Niels Helveg Petersen |
Minister van Ekonomiese Sake 1990–1992 |
Opgevolg deur Thor Pedersen |
Voorafgegaan deur Poul Nyrup Rasmussen |
Eerste Minister van Denemarke 2001–2009 |
Opgevolg deur Lars Løkke Rasmussen |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Uffe Ellemann-Jensen |
Leier van Venstre 1998–2009 |
Opgevolg deur Lars Løkke Rasmussen |
Diplomatiese poste | ||
Voorafgegaan deur Jaap de Hoop Scheffer |
Sekretaris-generaal van NAVO 2009–2014 |
Opgevolg deur Jens Stoltenberg |