Anders Holm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Anders Holm
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Mei 1981 (1981-05-29) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anders Holm (gebore 29 Mei 1981) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Intern (2015), How to Be Single (2016), en Sausage Party (2016), en in die televisiereeks Workaholics (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2015: The Intern
  • 2015: Unexpected
  • 2016: How to Be Single
  • 2016: Sausage Party
  • 2018: Game Over, Man!

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Crossbows & Mustaches
  • 2008: Special Delivery
  • 2008: 5th Year
  • 2008: The Dude's House
  • 2011: Workaholics
  • 2012: The One 'N Done
  • 2012: Workaholics: The Other Cubicle
  • 2018: Champions

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Mail Order Comedy
  • 2008: 420 Special: Attack of the Show! from Jamaica
  • 2014: How I Met Your Dad

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Bang Bus
  • 2006: Sausagefest
  • 2009: Straight Outta Mordor
  • 2009: Wizards Never Die

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]