Andrew Yang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Andrew Yang

Andrew Yang (gebore 13 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse entrepreneur, filantroop, outeur, en juris wat hom in 2020 as kandidaat vir die presidentskap van die Verenigde State beskikbaar stel.

Lewe[wysig | wysig bron]

Andrew Yang is in Schenectady, New York (deelstaat) gebore,[1] sy ouers is immigrante uit Taiwan.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Hughes, Steve (6 Januarie 2019). "Schenectady native stumps for president in Latham". Times Union. ISSN 8756-5927. Besoek op 23 Januarie 2019.
  2. Morgan, Scott (January 21, 2019). "'I am proud to be Taiwanese-American'..." Taiwan News. Taiwan, R.O.C. Besoek op January 21, 2019.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]