AnnaSophia Robb

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
AnnaSophia Robb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Desember 1993 (1993-12-08) (25 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

AnnaSophia Robb (gebore 8 Desember 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie and the Chocolate Factory (2005), Bridge to Terabithia (2007), Soul Surfer (2011), en The Way Way Back (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Charlie and the Chocolate Factory
  • 2005: Because of Winn-Dixie
  • 2007: Bridge to Terabithia
  • 2007: The Reaping
  • 2008: Spy School
  • 2008: Sleepwalking
  • 2009: Race to Witch Mountain
  • 2010: The Space Between
  • 2011: Soul Surfer
  • 2013: The Way Way Back
  • 2015: Jack of the Red Hearts
  • 2017: The Crash
  • 2017: Freak Show
  • 2018: Down a Dark Hall
  • 2018: Words on Bathroom Walls

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: Leo Little's Big Show
  • 2013: The Carrie Diaries
  • The Act

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: An American Girl Holiday
  • 2008: Eiga 'Terebishia ni kakeru hashi' kôshiki gaido

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Race to Witch Mountain: Bloopers
  • 2014: Sofia Coppola's The Little Mermaid

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]