Annobón
Voorkoms
Annobón
Land | Ekwatoriaal-Guinee |
---|---|
Hoofstad | San Antonio de Palé |
Geleë in administratiewe eenheid | Insular-streek |
Geleë in of aan waterliggaam | Atlantiese Oseaan |
Geografiese ligging | 1°25′0″S 5°38′0″E |
Geoshape | Data:Equatorial Guinea/Annobón.map |
Voertaal | Annobonese Creole |
Annobón is klein eiland in die Golf van Guinee en is 'n provinsie van Ekwatoriaal-Guinee. Die eiland is net suid van die ewenaar. Die plant Gymnosporia annobonensis is endemies aan die eiland.