Antarktiese navorsingstasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Antarktiese navorsingstassies en gebiedsaansprake

Die bevolking van Antarktika word op minstens 1 000 geraam. Die getal wissel per seisoen. Die vasteland het geen permanente bewoners nie, maar verskeie lande het permanente Antarktiese navorsingstasies – onder meer: