Antje Huber
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Antje Huber | |
Ampstermyn 16 Desember 1976 – 28 April 1982 | |
Voorafgegaan deur | Katharina Focke |
---|---|
Opgevolg deur | Anke Fuchs |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Stettin, Republiek van Weimar | 23 Mei 1924
Sterf | 30 September 2015 (op 91) |
Nasionaliteit | Duits |
Politieke party | Sosiale Demokraties Party (SPD) |
Antje Huber (23 Mei 1924 - 30 September 2015) was 'n Duitse politikus wat vanaf 1976 tot 1982 as die Federale Minister van Jeug, Gesin en Gesondheid gedien het.[1] Sy was tussen 1969 en 1987 'n lid van die Bundestag vir die SPD.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Essener SPD-Politikerin Antje Huber starb mit 91 Geargiveer 30 Mei 2018 op Wayback Machine (de)