Bundestag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Reichstag-gebou
Kenteken van die Bundestag

Die Bundestag (letterlik "Bondsdag") is 'n konstitusionele en wetgewende liggaam in Duitsland.

Die Bundestag is in 1949 deur die Grondwet van die Bondsrepubliek Duitsland (Grundgesetz für die Bundesrepublik Deutschland) gestig as die opvolger van die vorige Reichstag. Die byeenkoms vind plaas in die Reichstag (gebou) in Berlyn. Norbert Lammert is die huidige President van die Bundestag. Verteenwoordigers van die Bundestag word direk verkies, gewoonlik elke vier jaar, maar soms vroeër as die kanselier van Duitsland die president van Duitsland vra om 'n verkiesing te hou.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Koördinate: 52°31′7″N 13°22′34″O / 52.51861°N 13.37611°O / 52.51861; 13.37611