Antony Sher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Antony Sher
Geboorte 14 Junie 1949 (1949-06-14) (70 jaar oud)
Kaapstad
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Antony Sher (gebore 14 Junie 1949) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Erik the Viking (1989), Mrs Brown (1997), Shakespeare in Love (1998), en The Wolfman (2010). Sher is van Joods-Suid-Afrikaanse afkoms.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1981: Mark Gertler: Fragments of a Biography
  • 1985: Shadey
  • 1989: Erik the Viking
  • 1993: Genghis Cohn
  • 1995: The Young Poisoner's Handbook
  • 1996: Alive and Kicking
  • 1996: Mr. Toad's Wild Ride
  • 1997: Mrs Brown
  • 1998: Shakespeare in Love
  • 2004: Churchill: The Hollywood Years
  • 2007: South Africa: Murder Most Foul
  • 2010: The Wolfman
  • 2014: Royal Shakespeare Company: Henry IV Part I
  • 2014: Royal Shakespeare Company: Henry IV Part II

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1973: 2nd House
  • 1978: Pickersgill People
  • 1995: Gaytime TV

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1979: Collision Course
  • 1999: Horatio Hornblower: The Wrong War
  • 2003: Home
  • 2007: Primo
  • 2007: Murder Most Foul
  • 2012: Falls the Shadow: The Life and Times of Athol Fugard

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Primo
  • 2007: Behind the Director's Son's Cut

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]