Ariana Grande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ariana Grande
Ariana Grande during The Honeymoon Tour in Jakarta 2015.jpg
Ariana Grande in 2015
Geboortenaam Ariana Grande-Butera
Geboorte 26 Junie 1993 (1993-06-26) (24 jaar oud)
Boca Raton, Florida
Beroep(e) Sangeres en aktrise
Genre(s) Pop, R&B
Aktiewe jare 2008–hede
Etikette Republic
Webwerf arianagrande.com
Ariana signature.png
Portal.svg Musiekportaal

Ariana Grande-Butera (* 26 Junie 1993) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy het haar loopbaan begin met 'n rol in die Broadway musical 13, waarna sy die rol van Cat Valentine in die Nickelodeon-televisiereeks Victorious in 2009 vertolk het. Die reeks het na vier seisoene tot 'n einde gekom, en Grande het voortgegaan om in die spinoff Sam & Cat te speel. Sy het ook ander teater-, televisie-, en filmrolle vertolk, en as stemakteur in geanimeerde televisiereekse en rolprente opgetree.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]