Arp 193
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arp 193 (IC 883) | ||||
Hubble-foto van Arp 193. | ||||
Soort stelsel | Onreëlmatige sterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Jaghonde | |||
Tipe | Irr | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h 20m 35.3s | |||
Deklinasie | +34° 08′ 22″ | |||
Skynmagnitude (m) | 14,8 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 310 ± 20 miljoen | |||
Rooiverskuiwing | 0,023299 ± 0,000010 | |||
Ander name | IRAS 13183+3423, IC 883, PGC 46560, UGC 8387, CGCG 189-54, VV 821 | |||
Lugkoördinate | ||||
13h 20m 35.3s, +34° 08′ 22″ | ||||
|
Arp 193, ook bekend as IC 883, is ’n onreëlmatige sterrestelsel sowat 300 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Jaghonde. Aangesien die stelsel twee verspreide arms het, word aangeneem dit is die resultaat van twee stelsels wat saamgesmelt het.
Daar is ’n groot mate van stervorming en dit is een van die helderste steruitbarsting-sterrestelsels bekend. Dit is ook baie helder in die infrarooi-golflengte.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Arp 193.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia