Arsjan-Zelmen
Voorkoms
Arsjan-Zelmen Аршань-Зельмень | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°36′32″N 44°36′44″O / 47.60889°N 44.61222°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Sarpa |
Bevolking | |
• Totaal | 713 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359407 |
Arsjan-Zelmen (Russies: Аршань-Зельмень, Kalmikies: Аршан Зелмн) is 'n dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Arsjan-Zelmen Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Sjin, insluit. Dit lê 21 kilometer suidoos van die rajon se setel, Sadowoje.
Die letterlike betekenis van die dorpie se Kalmikiese naam is "nektardrank".[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Arsjan-Zelmen 709 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 698 | 98,4% |
Russe | 11 | 1,6% |
Totaal | 709 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 10 Augustus 2023.