Ashdod
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Asdod)
Ashdod אשדוד أشدود | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 31°48′N 34°39′O / 31.800°N 34.650°O | |
Land | Israel |
Distrik | Suidelike |
Stigting | 1956 |
Regering | |
• Burgemeester | Yehiel Lasri (Likoed) |
Oppervlak | |
• Totaal | 47,242 km2 (18,240 vk. myl) |
Hoogte | 27 m (89 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 222 883 |
• Digtheid | 4 700/km2 (12 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | ashdod.muni.il |
Ashdod (ook wel Asdod), Hebreeus: אשדוד , Arabies: أشدود , is 'n Israelse hawestad in die Suidelike distrik met 'n bevolking van sowat 223 000 in 2017.
Ashdod is Israel se grootste hawestad en het in die Oudheid tot die Filistyne-gebied behoort.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ashdod.
- Amptelike webwerf Geargiveer 20 September 2017 op Wayback Machine